TUISGALERYLYS VAN WERKEGRATIS LEESKONTAKBLOGBOEKWINKELS
Boekwinkels

Gert Sarrisam se boeke is landwyd beskikbaar by alle Bargain Books, Exclusive Books, PNA en Wordsworth Books takke. As u nie die boeke by die spesifieke tak kan vind nie, vra vir die boekwinkel om dit vir u aan te vra.

Hier volg 'n lys van boekwinkels waar die boeke ook beskikbaar is: (In alfabetiese volgorde.)

  1. Chapters Book & Coffee Shop, Vredendal, 027 213 3454
  2. Clarke's Books, Kaapstad, 021 423 5739
  3. Die Skoorsteuntjie, Vanrhynsdorp, 027 219 1763
  4. Fogarty's Bookshop, Port Elizabeth, 041 368 1425
  5. Hantamhuis, Calvinia, 027 341 1606
  6. Neldanette, Moorreesburg, 022 433 1680
  7. Protea Boekwinkel, Stellenbosch, 021 882 9100
  8. Springbok Kafee, Springbok, 027 432 2945
  9. The Book Den, Windhoek, Namibië, +264 61 239 976
  10. The Book League, Darling, 022 492 2667
  11. Theo se Plek, Clanwilliam, 027 432 2945

Publikasies

As murasies kon praat
As murasies kon praat

Ware verhale uit Namakwaland

Gert Sarrisam se nuutste bundel bied weer pure leesplesier - daar is vrystories en bakleistories, hartseerstories en lagstories, sowel as vertellings oor ‘n klompie rare karakters uit die Namakwalandse omgewing...

Lees meer hier


Vonke uit die koeroeklip
Vonke uit die koeroeklip

'n Eie verhaal uit Namakwaland

Die skrywer herskep die ongerepte jeugwereld van elke Namakwalander, so helder en so hartseer soos 'n kelkiewynroep. Maar meer nog, van elke leser wat 'n stukkie platteland of plaas heimlik aan sy hart koester...

Lees meer hier

Ontwerp & onderhou deur Tdesigns