TUISGALERYLYS VAN WERKEGRATIS LEESKONTAKBLOGBOEKWINKELS
Kontak

Gert Sarrisam
U kan die skrywer kontak by Posbus 79, GARIES, 8220,
tel / faks 027 581 1021 of by sarrisam@telkomsa.net

U kan die boek bestel deur 'n epos aan bestellings@gertsarrisam.co.za te stuur.

Publikasies

As murasies kon praatAs murasies kon praat

Ware verhale uit Namakwaland

Gert Sarrisam se nuutste bundel bied weer pure leesplesier - daar is vrystories en bakleistories, hartseerstories en lagstories, sowel as vertellings oor ‘n klompie rare karakters uit die Namakwalandse omgewing...

Lees meer hier


Vonke uit die koeroeklipVonke uit die koeroeklip

'n Eie verhaal uit Namakwaland

Die skrywer herskep die ongerepte jeugwereld van elke Namakwalander, so helder en so hartseer soos 'n kelkiewynroep. Maar meer nog, van elke leser wat 'n stukkie platteland of plaas heimlik aan sy hart koester...

Lees meer hier

Ontwerp & onderhou deur Tdesigns