

As murasies kon praat
Ware verhale uit Namakwaland
Gert Sarrisam se nuutste bundel bied weer pure leesplesier - daar is vrystories en bakleistories, hartseerstories en lagstories, sowel as vertellings oor ‘n klompie rare karakters uit die Namakwalandse omgewing...
Lees meer hier

Vonke uit die koeroeklip
'n Eie verhaal uit Namakwaland
Die skrywer herskep die ongerepte jeugwereld van elke Namakwalander, so helder en so hartseer soos 'n kelkiewynroep. Maar meer nog, van elke leser wat 'n stukkie platteland of plaas heimlik aan sy hart koester...
Lees meer hier
Welkom by die webtuiste van die skrywer, Gert Sarrisam.